Ek chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide.

24/01/2024 4 min
Ek chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide.

Listen "Ek chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide."

Episode Synopsis

Summertide draai om ’n mariene-bioloog, Martin Field (Frank Rautenbach) wat ná die dood van sy vrou (Amalia Uys) saam met sy twee kinders na die Valsbaai-omgewing verhuis. Hier begin hy ’n nuwe bewaringstrust, maar die lewe is nie so sonnig en droomagtig soos die see-uitsig nie.