Alicia and Claudia lei ons na die Klein Paradys van kykNET.

25/10/2024 7 min
Alicia and Claudia lei ons na die Klein Paradys van kykNET.

Listen "Alicia and Claudia lei ons na die Klein Paradys van kykNET."

Episode Synopsis

In kykNET se nuwe leefstyl-realiteitsreeks, Klein paradys, is daar vir ses spanne ’n koel R1 miljoen op die spel, maar om dit wen moet hulle wys dat hulle ’n leë mikro-eenheid binne net vier weke in spoggerige vyfsterverblyf kan omtower. Die reeks begin op 24 Oktober om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).