‘n Diepe musikale reis met klavier en viool tydens ‘Fantasy’ in Potch hierdie September

09/09/2025 3 min
‘n Diepe musikale reis met klavier en viool tydens ‘Fantasy’ in Potch hierdie September

Listen "‘n Diepe musikale reis met klavier en viool tydens ‘Fantasy’ in Potch hierdie September"

Episode Synopsis

Sluit aan by die bekende violis Piet Koornhof en die bekroonde pianis Jana Mathee vir 'n voortreflike aand van kamermusiek by die Skool vir Musiek, NWU. Hierdie konsert bring 'n boeiende program van werke deur van die mees innoverende komponiste van die 20ste en 21ste eeue bymekaar. Jana Mathee sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die verhouding tussen viool en klavier en om luisteraars te nooi na die NG Kerk Vyfhoek vir die besonderse aand van musiek. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.

More episodes of the podcast OFM Artbeat (Kunsteklop)