Listen "Slenkdalkoors het uitgebreek en dis 'n bedreiging vir mens en dier"
Episode Synopsis
Daar was 'n onlangse uitbreking van Slenkdalkoors en dis 'n veesiekte wat gevare vir mens en dier inhou. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.