Dr Hanri Bester-Cloete gesels oor knopvelsiekte onder vee

20/11/2025 6 min
Dr Hanri Bester-Cloete gesels oor knopvelsiekte onder vee

Listen "Dr Hanri Bester-Cloete gesels oor knopvelsiekte onder vee"

Episode Synopsis

Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere kliniek oor knopvelsiekte. Sy gesels ook oor die simptome, verspreiding, die effektiwiteit van entstowwe en die gevare daarvan om boererate te volg in die behandeling van die siekte.

More episodes of the podcast OFM Agri Hour