Episode Synopsis "NWU-reeks: Episode 1 - Prof Waldo Krugell"
In die eerste episode brei Prof Waldo Krugell van die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe uit oor watter ondernemings meer kwesbaar vir Covid-19 inperkings was, asook wanneer ekonomiese herstel verwag kan word. Waldo Krugell is ‘n professor in die Skool vir Ekonomiese wetenskappe aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus. Hy stel belang in makro-ekonomiese vraagstukke en wat dit beteken vir huishoudings en ondernemings. Hy doen navorsing en maak graag aanbiedings oor uiteenlopende onderwerpe. Luister na sy idees in Die Ekonomie Minuut potgooi. Besoek NWU aanlyn by http://www.nwu.ac.za/.
Listen "NWU-reeks: Episode 1 - Prof Waldo Krugell"
More episodes of the podcast NWU - Paving The Way (Podcast Series)
- Season 3: Episode 3 - Prof Paul Smit
- Seisoen 3: Episode 3 - Prof Paul Smit
- Seisoen 3: Episode 2 - Prof Roelof Burger
- Seisoen 3: Episode 1 - Dr. Duane Aslett
- NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 8 - Juan-Ri Potgieter
- NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 7 - Constant van Graan
- NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 6 - Prof Elmarie Slabbert
- NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 5 - Dr Johnny van der Merwe
- NWU Series: Season 2: Episode 4 - Theo Venter
- NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 3 - Prof Leenta Grobler
- NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 2 - Dr Duane Aslett
- NWU-Reeks - Seisoen 2: Episode 1 - Jacqui-Lyn McIntyre-Louw
- NWU-Reeks: Episode 8 - Dr Duane Aslett
- NWU-Reeks: Episode 7 - Dr Christi Niesing
- NWU-Reeks: Episode 6 - Dr Christi Niesing
- NWU-reeks: Episode 5 - Prof Juaneè Cilliers
- NWU-reeks: Episode 4 - Prof Hanlie Moss
- NWU-reeks: Episode 3 - Prof Waldo Krugell
- NWU-reeks: Episode 2 - Theo Venter
- NWU-reeks: Episode 1 - Prof Waldo Krugell