Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen

15/01/2025 31 min
Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen

Listen "Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen"

Episode Synopsis

Dié week op Rapport Praat Sport sluit die Protea- en MI Cape Town-kolwer Rassie van der Dussen hom by ons aan. Hy onthul dat sommige oorsese spelers in vorige reekse van die SA20-liga “bloot in Kaapstad was om vakansie te hou”.
Laat weet asseblief wat jy dink by [email protected], of stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787. Sport | Rapport