Madlanga-kommissie skok steeds, jongman in hof ná Bfn-motorongeluk en VSA vat die G20-leisels

04/12/2025 9 min
Madlanga-kommissie skok steeds, jongman in hof ná Bfn-motorongeluk en VSA vat die G20-leisels

Listen "Madlanga-kommissie skok steeds, jongman in hof ná Bfn-motorongeluk en VSA vat die G20-leisels"

Episode Synopsis

Elke Vrydagoggend plaas twee van Netwerk24 se ondersoekende joernaliste, Mia Spies en Almari Wessels, die groot nuusgebeure van die week onder die vergrootglas.

More episodes of the podcast Netwerk24 Klankgolwe