Listen ""Die Vrees-Monster van Wiskunde" met Madelein van Straaten"
Episode Synopsis
Vandag, vir my tweede episode, het ek 'n besoeker op die lug - 'n dierbare vriendin wat almal om haar, met haar lewensreis, inspireer. Nie net gesels ons oor Wiskunde, vriendskappe, geloof en liggaamsgesondheid nie - ons bespreek hoe dit, in haar daaglikse welstand, 'n rol speel. Skakel in om Madelein van Straaten te leer ken vir wie sy is en wat haar passies is. Sy gee ook raad hoe om die vrees vir wiskunde af te breek! Sit gerus terug, ontspan 'n bietjie (met koffie of tee) en luister na 'n waardevolle hartsgesprek tussen twee beste vriendinne. Stuur gerus jou kommentaar of vrae (aan my of Madelein) na : [email protected]
More episodes of the podcast My IPL Journey
Training My Body and Mind
01/08/2020
Shouting Praise in Troubled Times
30/05/2020
My IPL Journey (Trailer)
10/03/2020