Listen ""Binne & Buite die Vier Klaskamer Mure" met Diana Erasmus"
Episode Synopsis
In episode vier is Diana Erasmus my besoeker op die lug - 'n vriendin saam met wie ek die universiteitslewe kon aanpak; van die heel begin af! Ons gesels oor haar beroep as onderwyseres en hoe dit - saam met haar geloof, vriendskappe en liggaamlike gesondheid - daagliks bydra tot haar welstand en self-groei. Skakel gerus in om Diana Erasmus te leer ken vir wie sy is en wat haar dryfkrag in die lewe is. Luister saam na 'n hartsgesprek tussen twee beste vriendinne wat deur dik en dun die lewe aanpak! Stuur gerus jou kommentaar of vrae (aan my of Diana) na : [email protected]
More episodes of the podcast My IPL Journey
Training My Body and Mind
01/08/2020
Shouting Praise in Troubled Times
30/05/2020
My IPL Journey (Trailer)
10/03/2020