Pepkor wil 'n bank begin

25/11/2025 8 min
Pepkor wil 'n bank begin

Listen "Pepkor wil 'n bank begin"

Episode Synopsis

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Pepkor se planne vir ’n banklisensie en Zeda se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter