Interkaap se busse steeds aangeval; polisie hardloop weg

25/11/2025 8 min
Interkaap se busse steeds aangeval; polisie hardloop weg

Listen "Interkaap se busse steeds aangeval; polisie hardloop weg"

Episode Synopsis

Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap, gesels oor hulle busse wat steeds deur taxiverenigings aangeval word en die polisie se reaksie daarop. Volg RSG Geldsake op Twitter