Google gaan R688 miljoen hoes oor sy negatiewe impak op die media

13/11/2025 8 min
Google gaan R688 miljoen hoes oor sy negatiewe impak op die media

Listen "Google gaan R688 miljoen hoes oor sy negatiewe impak op die media"

Episode Synopsis

Donnavan Linley, senior ontleder by die Mededingingskommissie en tegniese leier van die markondersoek, gesels oor Google se finansieringspakket vir die media in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter