Aarto se paadjie behoort afgesluit te word

14/11/2025 9 min
Aarto se paadjie behoort afgesluit te word

Listen "Aarto se paadjie behoort afgesluit te word"

Episode Synopsis

Cornelia van Niekerk, eienaar en direkteur van Fines4U, verduidelik hoekom sy twyfel dat die Aarto-wet ooit landwyd ten volle sal funksioneer. Volg RSG Geldsake op Twitter