Die SAID se gebruik van tegnologie maak dit makliker om opgawes in te dien, maar…

24/11/2025 6 min
Die SAID se gebruik van tegnologie maak dit makliker om opgawes in te dien, maar…

Listen "Die SAID se gebruik van tegnologie maak dit makliker om opgawes in te dien, maar…"

Episode Synopsis

Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika, gesels oor PwC se Taxing Times 2026-opname. Volg RSG Geldsake op Twitter