Die rand is op sy beste vlak in jare

11/12/2025 10 min
Die rand is op sy beste vlak in jare

Listen "Die rand is op sy beste vlak in jare"

Episode Synopsis

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die Fed se jongste rentekoersbesluit, die silwerprys en SACCI se sakevertroue-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter