Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement

16/10/2025 5 min
Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement

Listen "Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement"

Episode Synopsis

Pieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter