Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings

10/11/2025 8 min
Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings

Listen "Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings"

Episode Synopsis

Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter