Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie

22/10/2025 13 min
Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie

Listen "Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie"

Episode Synopsis

Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter