Agritoerisme is groot besigheid

02/12/2025 9 min
Agritoerisme is groot besigheid

Listen "Agritoerisme is groot besigheid"

Episode Synopsis

Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor die groei van agritoerisme in Suid-Afrika en wat boere moet doen om toeriste te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter