Retha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart

05/09/2022 29 min Episodio 61
Retha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart

Listen "Retha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart"

Episode Synopsis

'n Mens kan die emosie in haar stem hoor as Retha praat oor die weerlose mense in die gemeenskap, veral die mense wat sy daagliks raakloop in publieke hospitale as deel van haar werk by HospiVisie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
 
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise