Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis

02/08/2022 35 min Episodio 60
Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis

Listen "Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis"

Episode Synopsis

Pierre Du Plessis het destyds modeontwerp geswot, later vir 'n tyd lank in die advertensiebedryf gewerk en onder andere ’n alternatiewe geloofsgemeenskap genaamd 3rdPlace gehelp vestig in Pretoria. Hy was ook al meer as een keer 'n spreker by TED X en hy is 'n skrywer . . . om net 'n paar goed te noem.
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
 
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise