Van die “pods” tot die plaas!

07/11/2025 32 min
Van die “pods” tot die plaas!

Listen "Van die “pods” tot die plaas!"

Episode Synopsis

In episode 3 delf Leonie Bezuidenhout, Mizanne van Wyk en Jhua-Nine Wyrley-Birch in die wêreld van “Love is Blind” en “Boer Soek ’n Vrou” – twee werklikheidsreekse wat op heel verskillende maniere na die liefde kyk.