Riller geskoei op ware moordverhaal is g’n piekniek

13/11/2025 1 min
Riller geskoei op ware moordverhaal is g’n piekniek

Listen "Riller geskoei op ware moordverhaal is g’n piekniek"

Episode Synopsis

Nie een van die karakters vind eintlik aanklank by die gehoor nie, veral as jy sien waarmee die stroewe pa wegkom, pens dik geëet van die vet van sy rykdom en ander mense se geld wat hy verduister het.