Clooney, Sandler neem stewige stelling in oor bekendheid

11/12/2025 2 min
Clooney, Sandler neem stewige stelling in oor bekendheid

Listen "Clooney, Sandler neem stewige stelling in oor bekendheid"

Episode Synopsis

Die punt is: George Clooney speel hier eintlik in ʼn mate homself as Jay Kelly. Die bekendste ster in die wêreld. Hy kan nêrens heen loop nie en reis met straler ná straler van plek tot plek.