Listen "Keer weer terug na die Bybel vir onsself en ons kinders se onthalwe"
Episode Synopsis
Chantelle Matthews en Anna-Lize gesels oor om weer terug te keer na die Bybel as volwassenes, en die voorbeeld te wees vir ons kinders, van wat ons graag in hulle wil sien. Bring die Bybel en Bybelse beginsels weer terug in die huis.
More episodes of the podcast LCF Inspirasie Stasie
Wat is die Waarheid?
26/09/2025
Charlie Kirk en die Wegraping
17/09/2025
Is jy dalk in 'n Beslissingslaagte?
05/09/2025
Die Liggaam van Christus Word Een
14/08/2025