Conroy se Getuienis Deel 1

27/04/2022 31 min

Listen "Conroy se Getuienis Deel 1"

Episode Synopsis

Conroy deel sy getuienis met ons, van waar hy kom tot waar hy vandag is in 'n neutedop. Hy het 'n groot getuienis, wat net weereens bewys dat niemand buite God se bereik is nie. Indien jy met Conroy in kontak wil kom kan jy 072 662 0202 skakel.