Chris Olivier Deel Sy Getuienis Oor Fisiese Genesing

14/09/2022 35 min

Listen "Chris Olivier Deel Sy Getuienis Oor Fisiese Genesing"

Episode Synopsis

Chris Olivier deel sy getuienis van 'n passiewe Christen tot aktiewe Christen, en fisiese genesing na hy 100% in sy geloof begin inkoop het.