Babette stel nuwe enkelsnit, Ons lewe net een keer, bekend.

15/07/2025 6 min
Babette stel nuwe enkelsnit, Ons lewe net een keer, bekend.

Listen "Babette stel nuwe enkelsnit, Ons lewe net een keer, bekend."

Episode Synopsis

‘n Inspirerende lied oor selfontdekking, vryheid en die keuse om jou eie geluk te volg. Met ’n musiekvideo in Centurion, deel Babette haar storie van weer opstaan na ‘n moeilike tyd, insluitend haar oorwinning oor borskanker. Luister en laat dit jou inspireer om jou eie pad te vind!