Word van vooraf verlief op Jesus die Misterie van Paradoks

12/05/2022 36 min

Listen "Word van vooraf verlief op Jesus die Misterie van Paradoks"

Episode Synopsis

Die grootste misterie van Jesus se lewe was 'n paradoks. Hy is aards, menslik, beskeie, met 'n fyn sin vir humor en speelsheid, tog is Hy God.
Vir volledige preek notas besoek gerus: https://hrco.co.za/sermons/the-paradoxical-beauty-of-our-saviour/