Listen "Wanneer die Here STIL is."
Episode Synopsis
Andrew Peterson se liedjie "the silence of God" praat met mens se hart, oor die rou oomblikke waar God ons gebede en versugtinge antwoord met stilte. Hierdie juk is sag, maar die las is bitter swaar. Hoekom voel dit soms asof God gans afwesig is? Ons weet Hy is alomteenwoordig, en altyd DAAR,
More episodes of the podcast JanOosthuizen
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
Meer as LIEFDE... ingestel om te harmoniseer
27/04/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.