Rightwiseness Die krag van God

11/04/2022 1h 1min

Listen "Rightwiseness Die krag van God"

Episode Synopsis

Mense soek krag in baie dinge, maar die uitkoms en vrug is nie volhoubare goed en welstand vir almal nie. Om reg te lewe is 'n krag. Uiteindelik deur te doen wat reg is, word jy gevestig deur jou geregtigheid. Ontdek die krag van die Evangelie - toegang tot die krag van God. 
https://hrco.co.za/sermons/the-power-of-god/