Onderskei en voorkom misleiding.

10/08/2020 54 min

Listen "Onderskei en voorkom misleiding."

Episode Synopsis

Ons was al almal mislei. In verhoudings, in besigheid, in politiek, in leerstellige kwessies. Leer in die week se boodskap hoe om misleiding te onderskei en te voorkom. In die allerheiligste is daar geen misleiding nie! Bly en leef vanuit Sy troonkamer.  Sermon notes: https://hrco.co.za/preke/how-to-discern-and-prevent-deceptions/Sermon Video: https://youtu.be/oPy3TnSjzh4