Listen "Hoe om toksiese mense met liefde te neutraliseer"
Episode Synopsis
Ons almal ken die natuurlike neiging: As iemand jou seermaak, wil jy terugseermaak. As iemand onreg teenoor jou pleeg, wil jy geregtigheid hê. Dis hoe die wêreld werk—daar is 'n sterk gevoel van "oog vir 'n oog." Maar Jesus kom en stel 'n totaal ander beginsel voor: Liefde vir jou vyand. Hoe radikaal is dit nie?
Jesus sê in Matteus 5:44: "Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê, en bid vir dié wat julle vervolg." Hierin lê die grootste geheim tot oorwinning oor die bose. Dis nie deur wraak, geweld of verwydering nie, maar deur liefde.
Notas:
www.harvestercederberg.co.za/hoe-om-toksiese-mense-met-liefde-te-neutraliseer/

More episodes of the podcast JanOosthuizen
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
Meer as LIEFDE... ingestel om te harmoniseer
27/04/2025