Listen "Die Verlore Kuns van Ware Berou"
Episode Synopsis
Jy is welkom om hierdie AANLYN BELEWENIS saam met ons meetemaak!
Die Verlore Kuns van ware Berou: 'Ek is Jammer, Vergewe My Asseblief' het ’n verlore frase in ons moderne samelewing geword. Niemand sê meer JAMMER nie! Ons regverdig ons verkeerd. Ons blameer iemand anders, en wys hulle foute uit. Ons is selfgeldend en voel geregtig om te doen nes ons wil, sonder om enige iemand anders in ag te neem. As ons op ons verkeerd gewys word is ons nie jammer nie, maar kwaad en agressief en val die slagoffer aan! Soms sê ons jammer, maar verander nie ons gedrag nie.
Dit is TYD dat SA ons BEKEER!
“As julle julle bekeer en rustig wag,
sal julle gered word.
As julle stil op My vertrou,
sal julle krag hê.” Isa 30:15#bekeer #regmaak #restitusie #belydenis #erkenning #sondebesef #berou #gedragverander #bekering
hrco.co.za/preke/die-verlore-kuns-van-berou/

More episodes of the podcast JanOosthuizen
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
Meer as LIEFDE... ingestel om te harmoniseer
27/04/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.