Die Bloudruk vir God se onwankelbare GUNS

18/12/2023 53 min

Listen "Die Bloudruk vir God se onwankelbare GUNS"

Episode Synopsis

Wat is die Bloudruk na God se onwankelbare GUNS is ’n eeue oue soeke en begeerte vir baie. Veral as dit mos sleg gaan, wonder ons oor God se GUNS.

In hierdie boodskap gaan ons deur die skrif hierdie vraagstuk ondersoek, en sien hoekom Abel, Noag, Abram, Josef, Moses, Dawid, Solomo, Daniel, Nehemia Ester guns by God gekry het!!

https://hrco.co.za/sermons/a-blueprin...#Favor #blessing #goodwill #Glory #Excellence