Elwira Standili Interview

06/12/2020 23 min
Elwira Standili Interview

Listen "Elwira Standili Interview"

Episode Synopsis

Van die plaas tot die Idols-verhoog en uiteindelik in diens van die Here as voltydse aanbidder - Luister na die kragstem van Elwira Standili op Elevated met Jenna-Leigh Bilong. Sy vertel dat dit werklik net die hand van die Here is wat haar staande hou. Elevated