Deksels Bespreek: Verveeldheid & Om te Chill

13/06/2021 13 min
Deksels Bespreek: Verveeldheid & Om te Chill

Listen "Deksels Bespreek: Verveeldheid & Om te Chill"

Episode Synopsis

Stress en verveeldheid is simptome wat die wereld al sedert die eerste industriele revolusie beleef en steeds mee worstel.

Die COVIT-19 pandemie het ons net meer hiervan bewus gemaak.

In hierdie episode bespreek ons hoe om hierdie uitdagings aan te pak.