Zahn vier God se Juwele

30/08/2025 18 min
Zahn vier God se Juwele

Listen "Zahn vier God se Juwele"

Episode Synopsis

Janine van Niekerk gesels met Zahn oor haar nuwe liedjie "God se juwele" en haar pad in die sekulere mark as 'n kind van Jesus.