Gerda Potgieter soek werklik die waarheid

25/10/2025 19 min
Gerda Potgieter soek werklik die waarheid

Listen "Gerda Potgieter soek werklik die waarheid"

Episode Synopsis

Janine van Niekerk gesels met Gerda Potgieter, redakteur van Devoted Magazine oor haar boek, A Journey to Truth, oor die Kwasizabantu Mission en Aqualle water - ‘n gevallestudie oor die agenda van media om waarheid te verwring ten koste van Christenne.