Leonie Pelteret - Daar is Hoop

26/07/2025 18 min
Leonie Pelteret - Daar is Hoop

Listen "Leonie Pelteret - Daar is Hoop"

Episode Synopsis

Janine van Niekerk gesels met Leonie Pelteret oor haar uiteenlopende belangstellings en vaardighede en hoedat sy hoop wil bring met haar musiek.