Ep. 204 Gielie Hoffmann: kortkuns, speelsheid, melancholie en of die lewe lukraak gebeur

01/04/2025 59 min
Ep. 204 Gielie Hoffmann: kortkuns, speelsheid, melancholie en of die lewe lukraak gebeur

Listen "Ep. 204 Gielie Hoffmann: kortkuns, speelsheid, melancholie en of die lewe lukraak gebeur"

Episode Synopsis

Wat is die verband tussen beheer oor ons lewens, terugstaan en verwondering? Bestuurskonsultant en skrywer Gielie Hoffmann gesels oor uitbranding op ‘n jong ouderdom, ‘n dapper loopbaanskuif, die kerk en geloof, wat ons vashouplek kan gee, groot voete - en of sy nuwe boek hom kwesbaar laat. www.mariettesnyman.co.za · www.gieliehoffmann.co.za · Hierdie episode se potgooi-notas en foto's · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com

More episodes of the podcast Calm, Clear & Helpful