Herlewingsdiens vanuit Breederivier Vroue Korrektiewe Sentrum

05/08/2025 1h 49min
Herlewingsdiens vanuit Breederivier Vroue Korrektiewe Sentrum

Listen "Herlewingsdiens vanuit Breederivier Vroue Korrektiewe Sentrum"

Episode Synopsis

Elf jaar gelede het ons 'n onvergeetlike herlewingsdiens in die Breederivier Vrou Korrektiewe Sentrum beleef—'n ware Baasraak Oomblik wat ons steeds diep raak. Kyk saam na kragtige getuienisse van ex-gevangenes én 'n gevangene wat hulle harte met ons gedeel het. Evangelis Freek Vermaak se boodskap, "Wat is die Issue?", konfronteer daardie uitdagings wat ons terughou en wys hoe God jou vry kan maak, maak nie saak hoe groot jou "issue" is nie.

Sluit aan, kyk en ervaar hoe vryheid moontlik is—selfs agter tralies.

🙌 Teken in op die kanaal vir meer lewensveranderende verhale.

Volg ons op Sosiale Media:
Website► https://www.baasraak.tv/
WhatsApp Kanaal ► whatsapp.com/channel/0029Vb6lAk18kyyMFfJpYx2R
Instagram► instagram.com/baasraak.tv
Facebook► / baasraak
TikTok► tiktok.com/@baasraak

Ondersteun die Baasraak Uitsaai Netwerk Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons Website · YouTube Kanaal · Facebook