Mondia: jou vennoot in geestesgesondheid

24/10/2024 5 min
Mondia: jou vennoot in geestesgesondheid

Listen "Mondia: jou vennoot in geestesgesondheid"

Episode Synopsis

Mondia Woodlands, 'n gelisensieerde en geregistreerde psigiatriese hospitaal net buite Woodland Hills Estate in Bloemfontein, is daar om jou te help met jou
geestesgesondheidskwessies. Pulane Nel-Sekepe het met Maritsa Naude, Mondia Woodlands se fasiliteitsbestuurder, gesels oor watter benadering Mondia volg om geestesgesondheidsuitdagings aan te spreek.

More episodes of the podcast At Lunch