Listen "BKB maak reg vir die nuwe jaar"
Episode Synopsis
Pulane Nel-Sekepe gesels met Herman Bakkes, die BKB takbestuurder vir die Noord-Wes besigheidsareas. Herman deel opwindende insigte oor BKB Potchefstroom, hul planne vir die nuwe jaar, sowel as nuwe uitbreidings en aanstellings wat gebeur.
More episodes of the podcast At Lunch
'Muddy Bash' pret by Laerskool Eureka
03/09/2025