Listen "Ontmoet Huisgenoot se nuwe troostante Irma de Klerk"
Episode Synopsis
'Vir Die Voëls' is 'n Afrikaanse-fliek wat die liefdesverhaal vertel van Irma en Sampie de Klerk. In 2019 is haar geliefde Sampie aan 'n hartaanval oorlede. Irma troos en gee nou raad aan mense as Huisgenoot se nuwe troostante.
More episodes of the podcast Archive - The Afternoon Drive
Rian van Heerden's last show in studio
29/06/2022
Can your employer force you to wear a mask?
23/06/2022