Ep.30 - (Afr.) - Jesus Alleen is Waardig!

18/10/2020 4 min Temporada 1 Episodio 30
Ep.30 - (Afr.) - Jesus Alleen is Waardig!

Listen "Ep.30 - (Afr.) - Jesus Alleen is Waardig!"

Episode Synopsis

Rev 5:9  Toe sing hulle ‘n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie, Rev 5:10  en het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers. Rev 5:11  Toe sien ek, en ek hoor ‘n stem van baie engele rondom die troon en van die lewende wesens en die ouderlinge; en hulle getal was tien duisende van tien duisende en duisende van duisende; Rev 5:12  en met ‘n groot stem het hulle gesê: Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.