Listen "Ep.21 (23.03.25) - (Afr.) - God het die wêreld lief"
Episode Synopsis
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie. (Joh. 3:16-18)Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom. (2 Pet. 3:9)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.76 (01.10.25) - Please do not stop...
01/10/2025
Ep.75 (28.09.25) - Diligence to the end
28/09/2025
Ep.74 (24.09.25) - The second day...
24/09/2025