Weird Wide Web - Russiese man vervals motorroof om inkopies te vermy!

19/11/2025 3 min
Weird Wide Web - Russiese man vervals motorroof om inkopies te vermy!

Listen "Weird Wide Web - Russiese man vervals motorroof om inkopies te vermy!"

Episode Synopsis

Polisie in Krasnojarsk het onlangs die bisarre verhaal onthul van 'n man wat 'n motorroof vervals het net om 'n inkopietog te vermy. Die voorval het glo in April gebeur, maar owerhede het dit eers in Oktober openbaar gemaak.