Weird Wide Web - NASA-sonde het "die son aangeraak"!

28/01/2025 4 min
Weird Wide Web - NASA-sonde het "die son aangeraak"!

Listen "Weird Wide Web - NASA-sonde het "die son aangeraak"!"

Episode Synopsis

Die NASA Parker-sonsonde is in 2018 gelanseer met 'n sleuteldoelwit om die Son se buitenste korona te monitor (wetenskaplike bewoording vir die mees buitenste laag van die Son se atmosfeer).